Hoe meer haas . . . hoe minder wortels!

R116,00

Wat gebeur as jy vir ‘n sywurm ‘n grap vertel? Hy lag hom ‘n papie! Lees hierdie boek en vermaak jou vriende met die snaaksste grappe, tongknopers en raaisels wat jy nog ooit gehoor het. Wil jy weet of olifante goeie tafelmaniere het? Of watter sport haaie graag speel? Het jy al ooit gewonder van watter soort musiek konyne hou? Jy sal skaterlag wanneer jy uitvind.

Authors

,

Language

Publisher

ISBN

9780624068884

Number Of Pages
File Size

3.31 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

05-09-2014