Chuck Norris kan deel deur nul

R195,01

Albert kom agter dat sy suster Marlie skielik vreemd optree. Sy is vriendelik. Baie vreemd vir ’n sestienjarige ousus. Dan is daar nog die skoolboelie wat hom afknou, ’n ouma wat nie altyd normale gedrag toon nie, ’n pa wat te hard werk, en die moontlikheid dat sy ma nie dood is soos wat hy aanvanklik gedink het nie. Gooi verder ’n paar Chuck Norris-grappe in die mengsel, en die lewe kan redelik ingewikkeld raak vir Albert. Dinge kry egter ’n wending wanneer die buurvrou oorkant die straat in kraam ingaan en Albert en die boelie die enigstes is wat haar kan help.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780624068945

Number Of Pages

176

File Size

1.33 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

26-09-2014