In hierdie bundel lees jy stories, gedigte en dramatekste deur Zelda Bezuidenhout, Fanie Viljoen, Wendy Maartens, Hannes Barnard … en nog meer! Hierdie versameling is perfek vir onderwysers en leerders, vir beide huistaal- en eersteaddisioneletaal-sprekers. ’n Aparte studiegids sal ook vir onderwysers beskikbaar wees wat addisionele inligting oor die tekste bevat.

Tyd is ’n b**ksem en ander belaglik lekker tekste
R185,00
| Authors | |
|---|---|
| Language | |
| Publisher | |
| ISBN | 9781776355594 |
| Number Of Pages | |
| File Size | 2.01 mb |
| Format | EPUB |
| Published | 01-11-2022 |


![[vii]](https://img2.snapplify.com/89c9eaae43cfe592cb236ef7cc1ee58e/nbpublishers/9780624058854.jpg)
