In die skadu van soveel bome

R225,00

In hierdie debuutbundel oor veral uitsonderlike bome word ’n fyn ewewig gehandhaaf tussen emosie en intellek in weloorwoë, delikate woordkuns. Dit is verstegnies vaardige, deernisvolle gedigte waarin die bome van Suid-Afrika beelde word vir menswees en psigiese ervarings. Fyn natuurwaarneming, trefseker woordkeuses en speelse humor, ook satire, maak van die bundel ’n boeiende verkenning van die menslike psige en ons verhouding tot die natuur.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780795800399

Number Of Pages

80

File Size

3.01 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

19-11-2012