Briewe aan my kinders

R206,00

Eers was die raad net bedoel vir Jonathan Jansen se eie kinders wat op die punt van volwassenheid gestaan het. Maar dié stukkies wysheid het gou versprei na die studente van die Universiteit van die Vrystaat – en toe nog verder na Jansen se duidende volgelinge op Facebook en Twitter. Jansen het elke dag ’n “brief aan sy kinders” geskryf, ’n klein stukkie lewenswysheid oor enigiets van die liefde tot menswees. Dié humoristies dog aangrypende twiets bewys oor en oor hoekom Jansen Suid-Afrika se morele barometer geword het.’n Bundel met outydse raad, geskryf in ’n 21ste eeuse formaat, wat aanklank sal vind by oud en jonk.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780624057949

Number Of Pages

200

File Size

0.51 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

29-05-2012