Jou kind vra onverwags die ongemaklikste vrae. Jou 10-jarige begin neul oor ’n selfoon. Jy kom agter jou 11-jarige is ’n boelie. Jou dogter is heeldag agter ’n toe deur. Kry insig oor asosiale gedrag, kinders en tegnologie, magsverhoudinge, aandagafleibaarheid en nog vele meer. • Eenhonderd vrae, saamgestel uit onderhoude met ouers.• Toeganklike en praktiese antwoorde, gerugsteun deur kenners. • Beproefde wenke van ervare ouers.• ’n Indeling wat die soek na oplossings ’n plesier maak.

Hoe gemaak met my dikmond kind?
R325,00
| Authors | |
|---|---|
| Language | |
| Publisher | |
| ISBN | 9780624054368 |
| Number Of Pages | |
| File Size | 0.62 mb |
| Format | EPUB |
| Edition | 1 |
| Published | 15-06-2012 |



