Vincent besluit om SUPERHELDE te word. Hulle gaan MOOI MEISIES red, SKURKE vastrek en MISDAAD uitroei! Maar ongelukkig lyk dit nie regtig of daar in Granaatstraat werk is vir twee superhelde nie. Totdat hulle ’n regte skelm teëkom…

Zackie Mostert en die Gemaskerde Groen Gevaar
R125,01
| Authors | |
|---|---|
| Language | |
| Publisher | |
| ISBN | 9780799359992 |
| Number Of Pages | |
| File Size | 3.58 mb |
| Format | EPUB |
| Edition | 1 |
| Published | 17-01-2002 |



