Mevrou Langenhoven, Zackie-hulle se buurvrou, is WOEDEND! Zackie se hond het AL WEER haar pryswenner-petunias uitgegrawe … en ’n NARE verrassing op haar grasperk gelos. Maar dan lees Zackie van ’n troeteldierkompetisie. Dalk kan hy vir almal bewys hy het die heel SLIMSTE en GEHOORSAAMSTE hond in Granaatstraat!

Zackie Mostert en die baie beroemde hond
R125,01
| Authors | |
|---|---|
| Language | |
| Publisher | |
| ISBN | 9780799367089 |
| Number Of Pages | |
| File Size | 5.67 mb |
| Format | EPUB |
| Edition | 1 |
| Published | 01-09-2014 |



