Word ’n virusvegter! ’n Gids vir gesond bly

R100,00

Hierdie boek verduidelik wat ‘n virus is (insluitend die koronavirus), hoe om dit te beveg en hoe om jouself en die mense vir wie jy omgee teen virusse te beveilig. Dit gee wenke oor hoe om jouself en julle huis kiemvry te hou, hoe om hande te was asook hoe en hoekom ons moet keer dat ‘n virus versprei. Die boek is saamgestel om op ‘n gerusstellende, maar praktiese manier, vrees uit die weg te ruim, en terselftertyd kinders in te lig oor hoe om na hulle eie en ander se veiligheid om te sien.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780798181501

Number Of Pages
File Size

20.77 mb

Format

PDF

Edition

1

Published

20-04-2020