Winterwens

R95,00

<p>Toe Lianca op haar broer se troue met Paul van Huyssteen dans, weet sy hy is haar trouman, maar Paul het net oë vir die bruid.<br>Twee jaar later gee Paul se ouers Lianca werk én reël vir haar verblyf in die woonstelletjie op Paul se werf. Hy weet nie Lianca is die man wat sy verloofde gesteel het se suster nie.<br>Wat gaan gebeur as hy uitvind? Sal Lianca se omgeehart Paul se skanse kan oorkom?</p>

Authors

Language

Publisher

ISBN

9781779875853

Number Of Pages
File Size

4.30 mb

Format

EPUB

Published

01-08-2025