Windspoor

R116,00

Windspoor is ’n verhaal van liefde en van verraad. Laura Helmer se bruidegom verdwyn ’n kort rukkie voor hul troue. Gustav Bothma is daar om te troos. Niemand glo meer in Ruben nie, tog kan Laura nie maar net laat gaan nie. Nie solank daar ’n geheimsinnige windspoor is wat na hom toe lei nie . . .

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780798165563

Number Of Pages
File Size

3.65 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

15-08-2013