Wewenaar van groene weide

R116,00

In Wewenaar van Groene Weide lei Manda Maree se raad aan die verwende Jeanette de la Rey daartoe dat Rocco de la Rey beweer sy pleegkind se verdwyning is háár skuld. Nou is dit haar plig om Jeanette op te spoor en so word Manda betrek by die weë van miljoenêrs en speurders. Selfs die liefde word versuur deur die haas perfekte Lucille Herbst.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780624074816

File Size

0.51 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

06-07-2015