Weerkaatsings – ‘n sprokie

R195,01

Die verhaal van Lize Bergen, ’n Suid-Afrikaanse meisie wat vanweë siekte ’n lang tyd in ’n sanatorium in Europa deurbring en liefde vind in die proses om haar met haar siektetoestand te versoen. ’n Besonderse liefdesdrama wat veel dieper as die oppervlak gaan.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780798166614

Number Of Pages
File Size

1.17 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

15-01-2014