Web van leuens

R255,00

In die klein myndorpie Goudfontein weet almal iets van mekaar … maar niemand ken die volle waarheid nie. Wanneer drie matrikulante – die ambisieuse hoofmeisie Lerato, die skool se rugbykaptein Marno, en die loskop rebel Clayton – gelyktydig anonieme dreigboodskappe ontvang, begin ʼn gevaarlike speletjie van manipulasie en leuens. Maar wie is so desperaat om hul geheim te beskerm dat moord die enigste opsie word? 

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780798185752

Number Of Pages

256

File Size

3.08 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

04-07-2025