Gewone Suid-Afrikaners se kommervlakke skiet deesdae die hoogte in. In hierdie boek vra Theuns Eloff talle kritiese vrae, waaronder: Wat is Maatskappy Suid-Afrika se bates en laste? Hoe gemaak met die krisis in Afrikaanse onderwys? Watter veranderinge kan gewone Suid-Afrikaners teweeg bring? Eloff steun op die jongste navorsing en sy ervaring in die politieke- en sakewêreld om nuwe perspektief op kwelpunte te gee.

Wat nou, Suid Afrika?
R230,00
| Authors | |
|---|---|
| Language | |
| Copyright | |
| Publisher | |
| ISBN | 9780624073789 |
| Number Of Pages | 240 |
| File Size | 1.27 mb |
| Format | EPUB |
| Edition | 1 |
| Published | 12-02-2016 |



