<b>Genomineer vir die 2021 ATKV-Veertjie vir liefdesromans</b>Corali dra net wit en swart maar dis nie oor die dood van haar man wat sy rou nie. As kunstenaar treur Corali oor iets heel anders en as vrou treur sy oor soveel meer as haar huwelik.

Vywervrou Trilogie 03: Corali
R270,00
| Authors | |
|---|---|
| Language | |
| Publisher | |
| ISBN | 9780799398687 |
| Number Of Pages | |
| File Size | 1.73 mb |
| Format | EPUB |
| Published | 01-02-2020 |



