Vywervrou Trilogie 02: Mirre

R270,00

Hoe kan Mirre haar man – ’n befaamde huweliksberader – se loopbaan vernietig terwyl sy weet hy is die produk van ’n disfunksionele gesin? As sy ’n klag van huishoudelike geweld lê sal André haar nooit vergewe nie.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780799398182

Number Of Pages
File Size

2.04 mb

Format

EPUB

Published

01-10-2019