Vyf vir vreugde

R116,00

Doktor Louwda Louw, kindersielkundige, moet tot haar eie verbasing vind dat sy instemmend antwoord op ʼn onverwagse huweliksaanbod van Ruben Brynard, ʼn verbitterde prokureur. Op die oog af skort daar niks, maar wanneer Louwda ná die troue by Ruben se huis opdaag, wag daar ’n erge verrassing op haar. Hoe gaan hierdie vrou, wat al net so sinies as haar man geraak het oor die lewe, haar jammerlike situasie in vreugde omskep?

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780624072591

Number Of Pages
File Size

0.51 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

19-11-2014