Vyf verlore vere

R185,00

<p>’n Dierbare en verrassende avontuurverhaal deur ’n talentvolle jong skrywer!<br><br>Tydens haar daaglikse stappie ontdek Colette, ’n klein hennetjie, die gans, Viviane, se verlore veer en besluit om dit te gaan teruggee. Kort daarna ontdek Viviane op haar beurt ’n verlore veer. Dit behoort sekerlik aan Gaston, die kalkoen, wat ook ‘n veer verloor het. Maar hoekom waai al hierdie mooi vere die wêreld vol?</p>

Authors

,

Language

Publisher

ISBN

9780637005555

Number Of Pages
File Size

87.76 mb

Format

EPUB

Published

15-10-2023