Vroue van die Bybel 2

R206,00

Die geliefde omroeper Esté Geldenhuys skryf vir vandag se vroue oor Bybelse vroue, vroue wie se name dikwels nie eens aan ons bekend is nie, maar uit wie se lewe ons weer en weer kan leer dat elke vrou ‘n verskil kan maak, ook ek en jy! Helene de Kock op Litnet sê van haar: “Geldenhuys skryf met die moed van haar oortuiging, eerlik en sonder skroom om evangeliese waarhede oor te dra. Hierdie waarhede is op haar geloof geskoei en ook op haar kennis van die Bybel en haar beleë insig en integriteit.”

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780796320889

Number Of Pages
File Size

0.53 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

23-03-2018