Aanvanklik ’n avontuur, weldra ’n nagmerrie in die hart van die hel – dis Gasheer van Drakeneiland. Wat soek ’n laboratorium in ’n grot in die middel van nêrens? Wie is hul gesiglose gasheer wat net ’n stem oor ’n luidspreker bly? Watter duiwelse eksperimente voer die professor uit?

Vrou uit die nag
R116,00
| Authors | |
|---|---|
| Language | |
| Publisher | |
| ISBN | 9780624064398 |
| Number Of Pages | |
| File Size | 2.09 mb |
| Format | |
| Edition | 1 |
| Published | 12-03-2013 |



