Liezl verstaan sy pyn, maar Pieter Naudé bly ontoeganklik. Soms is sy e-posse warmer, maar die muur om hom kry sy nie afgebreek nie. Luister sy na haar hart, of verstand? Sy weet tog dit kan nie.

Vonkpos vir die hart
R90,00
| Authors | |
|---|---|
| Language | |
| Publisher | |
| ISBN | 9780799368994 |
| Number Of Pages | |
| File Size | 2.57 mb |
| Format | EPUB |
| Published | 01-08-2014 |



