<p>Toe Zoey haar beste vriende se troue op Mauritius bywoon, moet sy Liam, die man wat haar kort voor hul huweliksdag verneuk het, trotseer.<br>Zoey neem haar gay vriend as haar kamma-verloofde saam om haar waardigheid te beskerm, maar sy kom gou agter dat haar hart steeds na Liam smag, al is hy nou weer verloof.<br>Nou moet sy besluit of sy haar hart of kop moet volg.</p>

Volmaansoene in Mauritius
R95,00
| Authors | |
|---|---|
| Language | |
| Publisher | |
| ISBN | 9781779875884 |
| Number Of Pages | |
| File Size | 2.97 mb |
| Format | EPUB |
| Published | 01-08-2025 |



