“Viva Geskiedenis Leerderboek Graad 11
Die Leerderboek bied die KABV vir Graad 11 op �n lewendige en toeganklike wyse aan. Dit is propvol illustrasies, kaarte en prente en �n duidelike boodskap oordra, dit is �n volledige gestruktureerde leerprogram wat leerders betrek om sake krities te oorweeg. Klem word daarop geplaas dat leerders die historiese- en kommunikasievaardighede ontwikkel wat vereis word om hulle eie beredering gegrond op bewyse te formuleer. Hierdie reeks bied uitstekende voorbereiding vir die finale Graad 12 eksamen.
Sleuteleienskappe:
� Toeganklike teks wat maklik lees met verduidelikings van nuwe woorde op die bladsy waar hulle voorkom
� Gekonsolideerde tydlyn wat die geheelbeeld en gevoel gee vir die tydperk wat gedek word
� Onderwerpe vir debatte en ondersoek
� �n Wye reeks aktiwiteite vir daaglikse gebruik
� Beskikbaarheid van assesserings- en erfenistake”

Viva Geskiedenis 12 Leerdersboek (KABV)
R58,13
| Authors | |
|---|---|
| Language | |
| Copyright | |
| Publisher | |
| ISBN | 9781430729655P |
| Number Of Pages | 0 |
| File Size | 30.33 mb |
| Format | EPUB |
| Edition | 1 |



