Die Leesboek bied die volgende: ⢠Gedigte, kortverhale, volksverhale en dramas wat pas by die leerder se belangstellings- veld en ervaringswêreld. ⢠Interessante en stimulerende aktiwiteite en vrae geskoei op die leesstukke, vir bespreking en beantwoording. ⢠Addisionele leesstukke wat met vrug vir verryking en remediëring gebruik kan word. ⢠ân Volledige Studiegids waarin al die letterkundige aspekte verduidelik word.

Viva Afrikaans Graad 8 Leesboek
R18,43
| Authors | |
|---|---|
| Language | |
| Copyright | |
| Publisher | |
| ISBN | 9781430724445_1yr |
| Number Of Pages | |
| File Size | 9.80 mb |
| Format | EPUB |
| Edition | 1 |



