Viva Afrikaans Huistaal Graad 9 is ontwikkel uit die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV) vir Afrikaans Huistaal Graad
7�9 en bied leerders die geleentheid om Afrikaans Huistaal op ,n genotvolle en stimulerende wyse te verken. Dit bestaan uit �n
Leerderboek, Leesboek en Onderwysersgids.
Die Leerderboek bied die volgende:
� Die geleentheid om die besondere aard van Afrikaans Huistaal te ontdek en te geniet.
� ,n Groot verskeidenheid aktiwiteite, aangebied in tweeweeklikse siklusse, wat temas uit die belangstellingsveld van leerders
op hierdie vlak dek.
� Ge�ntegreerde akademiese leerinhoude en die praktykgerigte toepassing van di� inhoude.
� Die ontwikkeling van die vier vaardighede: Luister en praat; Lees en kyk; Skryf en aanbied; en Taalstrukture en -konvensies
(ge�ntegreer met vaardighede 1, 2, en 3).
� Die ontwikkeling van die nodige lewensvaardighede en houdings.
� Die ontwikkeling van kommunikasievaardighede.
� ,n Handige Studiegids agter in die Leerderboek wat dit maklik maak om taalkonsepte na te slaan.

Viva Afrikaans 8 (HL) Leerderboek (KABV)
R39,33
| Authors | |
|---|---|
| Language | |
| Copyright | |
| Publisher | |
| ISBN | 9781430724438P |
| Number Of Pages | 0 |
| File Size | 33.04 mb |
| Format | EPUB |
| Edition | 1 |



