Viva Afrikaans Huistaal Graad 7 is ontwikkel uit die Kurrikulum- en Assesseringsbeleids-verklaring (KABV) vir Afrikaans Huistaal Graad 7�9 en bied leerders die geleentheid om Afrikaans Huistaal op �n genotvolle en stimulerende wyse te verken. Die reeks bestaan uit �n Leerderboek, Leesboek en Onderwysersgids.
Die Leesboek is ten volle ge�ntegreer met die Leerderboek en Onderwysersgids. Hierdie drie komponente is ontwerp om die onderwyser op elke moontlike manier te ondersteun en bied �n verskeidenheid idees om leerders te stimuleer en te help om moeilike konsepte te bemeester.
Die Leesboek bied die volgende:
� Gedigte, kortverhale, volksverhale en dramas wat pas by die leerder se belangstellings-
veld en ervaringsw�reld.
� Interessante en stimulerende aktiwiteite en vrae geskoei op die leesstukke, vir
bespreking en beantwoording.
� Addisionele leesstukke wat met vrug vir verryking en remedi�ring gebruik kan word.
� �n Volledige Studiegids waarin al die letterkundige aspekte verduidelik word.
Die Onderwysersgids bevat die memoranda van al die aktiwiteite en opdragte in die Leesboek. Hierdie memoranda is ook beskikbaar in Word-formaat op die gratis CD wat saam met die Onderwysersgids verskaf word.

Viva Afrikaans 7 (HL) leesboek (KABV)
R27,03
| Authors | |
|---|---|
| Language | |
| Copyright | |
| Publisher | |
| ISBN | 9781430724186P |
| Number Of Pages | |
| File Size | 10.41 mb |
| Format | EPUB |
| Edition | 1 |



