Viva Afrikaans Huistaal Graad 11 is ontwikkel uit die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV) vir Afrikaans Huistaal Graad 10�12 en bied leerders die geleentheid om Afrikaans Huistaal op �n genotvolle en stimulerende wyse te verken.
Die Leerderboek bied die volgende:
� Die geleentheid om die besondere aard van Afrikaans Huistaal te ontdek en te geniet.
� �n Groot verskeidenheid aktiwiteite, aangebied in tweeweeklikse siklusse, wat temas uit die belangstellingsveld
van leerders op hierdie vlak dek.
� Ge�ntegreerde akademiese leerinhoude en die praktykgerigte toepassing van di� inhoude. � Die ontwikkeling van die volgende taalvaardighede:
1. Luister en praat
2. Lees en kyk
3. Skryf en aanbied
4. Taalstrukture en -konvensies (ge�ntegreer met vaardighede 1, 2 en 3)
� Die ontwikkeling van die nodige lewensvaardighede en houdings.
� Die ontwikkeling van kommunikasievaardighede.
� �n Omvattende Studiegids wat die leerinhoud van al vier die taalvaardighede volledig dek.
� �n Handige indeks agter in die Leerderboek wat dit maklik maak om taalkonsepte na te slaan.

Viva Afrikaans 12 (HL) Leerderboek (KABV)
R49,39
| Authors | |
|---|---|
| Language | |
| Copyright | |
| Publisher | |
| ISBN | 9781430713838P |
| Number Of Pages | |
| File Size | 0.05 mb |
| Format | EPUB |
| Edition | 1 |



