Verwelkingslied

R180,00

Breyten Breytenbach het Verwelki​ngslied, ’n toneelstuk in opdrag van die Suidoosterfees, kort voor sy afsterwe in 2024 voltooi. ’n Ou Aktrise besin oor haar loopbaan en tree in gesprek met die Meester – dramaturg, digter en muse. Asof vanuit die graf praat die Meester met ons en met haar. Die toneelstuk is ’n roerende laaste gebaar deur Breytenbach en hy het dit opgedra aan Antoinette Kellermann en Marthinus Basson.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780798185646

Number Of Pages
File Size

0.21 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

04-04-2025