Verrinneweer vlug Bianca van haar verloofde se woordgeweld, sy stilstuipes, sy ysigheid. En naby die bosse tussen die lietsjieboorde wag Rouel Meyer, ’n nog groter fout, al weet sy die heelal het hulle bymekaargebring.

Verskietende ster
R90,00
| Authors | |
|---|---|
| Language | |
| Publisher | |
| ISBN | 9780799348187 |
| Number Of Pages | |
| File Size | 0.60 mb |
| Format | |
| Published | 01-08-2010 |



