Verlief

R160,00

Was jy al ooit verlief op iemand? Vlinders-op-die-maag-verlief. Halsoorkopdolverlief. So verlief dat jy in die geheim vir iemand ’n liedjie op jou kitaar geskryf het … So verlief dat jy aan niks anders kon dink nie … So verlief dat jy iets baie dom aangevang het … Dan sal die romantiese stories in hierdie bundel jou hart tjoklits laat klop! 11 liefdesverhale deur onder andere Jaco Jacobs, Fanie Viljoen, Solet Scheeres, Christien Neser en Nelia Engelbrecht.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780799370898

Number Of Pages
File Size

1.44 mb

Format

EPUB

Published

01-09-2014