Veldhospitaal 12

R295,00

Toe briewe en ‘n dagboek in ‘n koekblik op die solder van die ou plaashuis gevind word, ontdek Jurgens en Susan Schoeman hulle is die nasate van die Duitser Helmut Schumann. Helmut, ‘n negentienjarige mediese student, moes van 1905 tot 1907 in die veldhospitaal vir Herero- en Namagevangenes in Lüderitzbucht werk. In pleitbriewe aan sy ma en die huishoudster, Grete dokumenteer hy sy wroegings en liefdeskapades, maar veral die onmenslike omstandighede waaronder hy moet werk. 

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780624092117

Number Of Pages
File Size

0.56 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

25-10-2021