Velaphi die pikkewyn

R83,73

<p>Tydens 'n olieramp word Velaphi en duisende ander pikkewyne met olie besmeer. Gaan die pikkewyne gered word voordat hulle van honger of koue doodgaan, of selfs verdrink?<br><br>'n Storie met 'n sterk bewaringsboodskap vir lesers van 8-12 jaar.Die boek bevat ook feite oor pikkewyne en vertel jou wat JY kan doen om hierdie diere te help oorleef.</p>

Authors
Language

Publisher

ISBN

9780799361162

File Size

13.56 mb

Format

EPUB

Published

20-03-2013