Veearts-vriende 2: Tania en die perdry-kompetisie

R180,00

’n Pragtige perd, Oreo, is te koop en Tania het reeds haar hart op hom verloor. Maar die tyd is besig om uit te loop en dit lyk asof die neus-in-die-lug nuwe meisie, Shardonnay, ‘n aanbod op Oreo gaan maak nog voordat Tania genoeg geld kan bymekaarskraap. Haar ma kan haar nie help nie, want die laaste ding wat hulle nou kan bekostig is ’n perd. Intussen verdwyn die professor se onderbroeke nog steeds, Tiek en sy apie is weer met hulle ou streke besig en Tobie is dolverlief en desperaat om Shardonnay se aandag te trek. Sal Tania ooit vir Oreo in die kompetisie kan ry?

Authors

, ,

Language

Publisher

ISBN

9780798170611

Number Of Pages

168

File Size

2.29 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

30-05-2015