Van vrees na vrede

R236,00

As jy met ‘n terminale siekte gediagnoseer is, het jy twee keuses: Bly lê of jy staan op en doen wat die siekte en die wêreld nie van jou verwag nie. In hierdie dapper, praktiese boek ondersoek geliefde skrywer Madelein Rust hoe om te leef, nou dat sy besig is om dood te gaan. Sy benader haar komende dood op ’n praktiese manier en gee tot ‘n lys Bybelverse om jou te versterk en te troos. Madelein trek as’t ware die dood se angel, vir haarself maar ook vir die siek persoon en hulle geliefdes.  

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780796323118

Number Of Pages
File Size

0.84 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

07-04-2023