Twee stomende verhale: In Syne vir altyd moet Gideon en Bianca mekaar in die oë kyk ná hul kaskenades tydens ’n verlowingspartytjie. En in Die drieweek-reëling kan Quinn en Ella nie hul hande van mekaar afhou nie.

Ultrasatyn 3
R245,00
| Authors | |
|---|---|
| Language | |
| Copyright | |
| Publisher | |
| ISBN | 9780624083566 |
| Number Of Pages | 256 |
| File Size | 0.51 mb |
| Format | EPUB |
| Edition | 1 |
| Published | 06-12-2018 |



