Uit die bloute

R315,00

Jojo Richter moet ondersoek instel na ’n groep wat wag vir ’n moederskip van die Pleiade-sterrestelsel. Hou die groep verband met die sluipskutmoord op die regter? En dalk met die verdwyning van ’n klompie fris, jong mans ook?

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780799388954

Number Of Pages
File Size

3.81 mb

Format

EPUB

Published

01-05-2018