Uit die Beek 2018

R210,00

Uit die Beek, die geliefde Afrikaanse Bybeldagboek, kom vanjaar uit die pen van die bekroonde skrywer Barend Vos. Die tekskeuses vir elke dag is grootliks op die Revised Common Lectionary (oftewel die RCL-leesrooster) gebaseer. Dit maak hierdie tydlose Bybelse dagboek weer opnuut geskik vir persoonlike stiltetyd, vir huisgodsdiens en Bybelstudiegroepe. Mag hierdie jaar vir jou ‘n besondere tyd van geestelike groei wees, sodat jy die Here sal leer ken soos Hy werklik is.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780796320346

Number Of Pages
File Size

1.36 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

04-08-2017