Uit die Beek 2012

R210,00

Uit die Beek bied aan lesers die geleentheid om hulle elke dag by die vars water van die Woord te verfris vir die dag wat voorlê. Vanjaar se 365 stukkies kom uit Deuteronomium, 1 en 2 Konings, 2 Kronieke, Hosea, Sagaria en Maleagi in die Ou Testament, en Handelinge, Efesiërs, Titus, Filemon en Openbaring in die Nuwe Testament. Sondae se stukkies kom uit die Psalms. Dié dagboek is geskik vir jou persoonlike stiltetyd, en ook om tydens huisgodsdiens gebruik te word. Ontdek só dat die Bybel elke dag byderwets, nuut en vars is.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780796315663

Number Of Pages
File Size

1.37 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

20-09-2011