Tweegevreet

R305,00

In Julie 1905 kry Siegfried Bock van die Kaiserliche Landespolizei te kampe met ’n plaaslike boer se grudood, spoke uit sy verlede en ’n Berlynse besoeker wat ’n dodelike wrok koester. Hy worstel met Duits-Suidwes-Afrika se onstuimige politiek en ongenaakbare natuur. As hy geregtigheid wil laat seëvier, moet hy dít, asook strominge in sy eie gemoed, te bowe kom. Tweegevreet bied, soos sy voorganger Die vertes in, spanning én stof tot nadenke.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780795709708

Number Of Pages

288

File Size

0.67 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

29-06-2020