Nanette gaan terug na haar skoonouers se plaas – Geluk – maar dinge is nie hoe sy dit onthou nie. Haar seer en swaarkry is eg – maar is dit net een kant van die storie? Ontstig ontdek sy dat haar swaer – Barry – wat sy maklik kon afmaak as ongevoelig is iemand wat weet wat die liefde is en hoe diep dit kan reik.

Tweede Kans op Geluk,’n
R90,00
| Authors | |
|---|---|
| Language | |
| Publisher | |
| ISBN | 9780799395501 |
| Number Of Pages | |
| File Size | 0.99 mb |
| Format | EPUB |
| Published | 01-08-2019 |



