Tussen Liefde en Haat

R90,00

Die skeidslyn tussen liefde en haat is dun
Marlien van der Walt aanvaar ’n pos as skoonheidsdeskundige op ’n wildsplaas
buite Harrismith ná ’n traumatiese inbraak by haar woonstel. Die plaas behoort
nou wel aan die pa van haar eks Eben, maar dit is seker beter as om alewig bang
te wees in die stad.
’n Jaar gelede het haar en Eben Naudé se paaie geskei en het sy liefde vir haar in
’n intense haat verander. Toe sy hom weer op die plaas sien, weet sy dat dit steeds
die geval is. Hy is koud en ongeskik en gaan uit sy pad om haar tyd op die plaas
onaangenaam te maak. Sy is egter steeds smoorverlief op hom en besef gou dat
die skeidslyn tussen liefde en haat baie dun is.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780639606071

Number Of Pages
File Size

0.45 mb

Format

EPUB

Published

01-03-2021