Troukoors

R116,00

Toe die beeldskone Minette Faber se professor, Paul, haar vra om met hom te trou, slaan hy haar voete onder haar uit.  Ten spyte van waarskuwings van alle kante, gaan die troureëlings voort. Die uitnodigings is gepos, die troukoek bestel . . . en dan daag Pierre Hagen, Paul se seun, uit Londen op. Tussen Minette en Pierre spat die vonke van die eerste oomblik toe hy haar met intens begerige oë aankyk en prontuit verklaar dat sy gans te jonk is om sy oorlede ma se plek in te neem. Is dit bloot fisieke aantrekkingskrag, of is Minette besig om trou aan die verkeerde man te sweer?

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780624050438

Number Of Pages
File Size

0.49 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

01-09-2011