Nomaprys vir publikasies in Afrika (1995) CNA-prys (1995) M-Net-prys (1995) Triomf is ‘n boek vir die groot lag én die groot huil. Een wat jou pak, jou laat gru, jou betower. ‘n Storie wat jou laat met dié verwondering: dat soveel grasie kan kom uit so ‘n geneuk.

Triomf
R350,00
| Authors | |
|---|---|
| Language | |
| Publisher | |
| ISBN | 9780795801150 |
| Number Of Pages | |
| File Size | 1.26 mb |
| Format | EPUB |
| Edition | 1 |
| Published | 17-12-2016 |



