Tot die dood ons skei

R116,00

Wanneer haar buurvrou, Monique Bauman, vermoor word, is die jong professor Kira Trollip se hele lewe onderstebo. Want Kira was nog altyd verlief op Reinhard, Monique se man. En op Stellenbosch was dit geen geheim nie. Monique Bauman was nou wel geen engeltjie nie, maar was dit genoeg rede om haar te vermoor? Skielik is almal agterdogtig en selfs Kira begin wonder of Reinhard onskuldig is. Hoe kan sy verkeerd wees oor die man van haar drome? En verdink hy háár ook – soos soveel ander?  Wanneer die volgende moord gepleeg word, besef Kira dat die liefde ‘n baie sterk motivering kan wees – ook wat moord betref . . .

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780624050377

Number Of Pages
File Size

1.18 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

01-09-2011