Toskane roep my hart

R90,00

In Toskane ontmoet Daniela die kunstenaar Franco Farini die kleinseun van ’n oud-krygsgevangene in Suid-Afrika wat fresco’s teen die mure van haar droomkapel geskilder het. Hy is onweerstaanbaar en gesog net soos sy voorvader. Is sy bestand teen sy aantrekkingskrag of sal sy soos haar ouma haar hart aan ’n Farini verloor?

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780799393538

Number Of Pages
File Size

1.26 mb

Format

EPUB

Published

01-03-2019