Tom en die baie snaakse hond

R96,00

’n Splinternuwe reeks vir beginnerlesers propvol humor, avonture en karakters waarmee jong lesers sal kan identifiseer.

Tom is vies. Die tweeling lag vir sy hond. Hulle sê Pretzel sal nooit ’n prys op die skou wen nie. Tom besluit hy gaan hulle verkeerd bewys. Maar het hy ’n pryswenner-plan?

Authors

,

Language

Publisher

ISBN

9781779991157

Number Of Pages

32

File Size

25.13 mb

Format

EPUB

Published

04-08-2025