<p>Predikantsdogter Vanessa word een oggend in Las Vegas wakker met die skokbesef: Sy het by haar verloofde se beste vriend geslaap én met hom getrou!<br>Nie sy of Luhan kan enigiets hiervan onthou nie en tog voel sy skielik heeltemal anders oor hom. <br>Nou kom hulle albei voor ’n baie moeilike lewenskeuse te staan: Was hul nag saam ’n enorme fout wat dreig om hul netjiese lewens te ontspoor of was dit juis die begin van ’n gelukkige lewe saam?</p>

Toe gebeur Vegas
R95,00
| Authors | |
|---|---|
| Language | |
| Publisher | |
| ISBN | 9781779875228 |
| Number Of Pages | |
| File Size | 1.23 mb |
| Format | EPUB |
| Published | 01-06-2024 |



