The Answer Series Graad 12 Wiskunde DBO ‘Toolkit’ (KABV) Studiegids

R99,00

The Answer Series Graad 12 Wiskunde ‘Toolkit’ is ‘n goedkoop produk wat beide teorie en praktiese oefening insluit, en is perfek vir eksamenvoorbereiding vir matrieks. Hierdie JONGSTE publikasie is inderdaad ‘n ‘TOOLKIT’, bevattende: DBO Nov Vraestel 1 & Vraestel 2 Eksamenvraestelle (2016 – 2023) met omvattende oplossings vir alle vraestelle, insluitend ONDERWERPGIDSE wat dit moontlik maak om vrae oor afsonderlike onderwerpe te kies. Uitdagende vrae, volgens DBO Diagnostiese Verslae, word regdeur die studiegids duidelik aangedui. Ondersteunende, noodsaaklike dokumente & kort en kragtige opsommings punteverspreidings en kognitiewe vlakke die kurrikulum alle eksamineerbare bewyse opsommings rakende trigonometrie, vierhoeke, konkawiteit, analitiese meetkunde en sirkelmeetkunde stellings & aanvaarbare redes sakrekenaarinstruksies DBO formules / inligtingsblad Hoe leerders hul eksamentegnieke kan verbeter: skryf ‘n paar van die vraestelle onder eksamentoestande raak daaraan gewoond om vir die volle 3 uur-skryftyd te konsentreer leer om ‘n paar keer deur die vraestel te werk deur eers al die roetinevrae te beantwoord, dan terug te kom vir meer uitdagende vrae wat meer tyd neem, en uiteindelik, wanneer alles anders klaar gedoen is, die vrae wat nog meer tyd en aandag verg, aan te pak Goeie eksamentegniek maak ‘n groot verskil aan enigiemand se vermoë om onder druk, topgehalte werk te lewer en The Answer Series Graad 12 Wiskunde ‘Toolkit’ maak ongetwyfeld die speelveld gelyk en maak seker dat almal ‘n gelyke kans op sukses het.

Authors

, , ,

Language

Publisher

ISBN

1Y9781991261342

Number Of Pages

152

File Size

21.77 mb

Format

PDF

Edition

1

Published

02-09-2024