Terug na Kolkbaai

R116,00

In Terug na Kolkbaai keer Hannelore ná elf jaar na dié vissersdorpie terug. Baie van haar ou kennisse is nog daar… tot haar spyt. Dit sluit in die een mens wat sy nié wil sien nie: Oloff Bernardi, aan wie haar hart behoort het in hul teerder jeug.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780624074830

File Size

0.37 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

06-07-2015